Description: Die derde aanlyn Afrikaanse retrogade woordelys. In 'n retrogade woordeboek word woorde alfabeties gesorteer volgens die laaste letters in die woord. Praktiese gebruike is om woorde wat rym, asook woorde met soortgelyke agtervoegsels te vind.