jasminecorp.net directory
Updated Blogs
Suntan offer Tantalum Capacitor
Stand Out From the Crowd by Wearing Tuxedos on Formal Occasi
Water change
Ornamental plants with beautiful leaves
More .....

Search World Afrikaans Naslaan Genealogie in Amazon
| Add Search | Advertise With JCSearch | Suggest a Site

JasmineCorp Search | Free Blogs | Free Tutorials | Free Guest Book | Buy Books | Advertise | Hosting | Web Designing | Software Development | Domain Registration | IP Locater | E-Cards | Whois | Games | Shopping | Store | Usenet Groups

Genealogie
Directory > World > Afrikaans > Naslaan > Genealogie

Web Sitesi

Genealogie
Enkelbladsy-inleiding tot stamboekkunde, met wenke oor waar om te soek.
http://www.lichtenburg.co.za/genealog.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Suid-Afrikaanse familiewapens
Tweetalige gids met byna 700 familiewapens, met nuttige webskakels.
http://www.geocities.com/Heartland/Valley/8140/fam-wapens.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Kielie-kielie, soek só jou familie!
G Olwagen se eenbladsy-inleiding tot stamboekkunde.
http://expage.com/page/mielie
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Snuffel-snuffel
Dugeot se openbare aanspeldbord vir mense wat verlore familie soek.
http://www.geocities.com/mieliestronk/soek.html
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika
Tweetalige werf van dié vereniging. Inligting oor takke, lidmaatskap, die Familia-kwartaalblad,
toekennings, standaarde en verskeie artikels.

http://www.rootsweb.com/~zafgssa/Afr/GGSA.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Beyers
Familiewapen, herkoms en aankoms, die stamvader en eerste nageslag, en 'n stamboomboek "Erfurt
na die Kaap".

http://expage.com/page/beyers
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Botha
Vroeë geskiedenis van al die afstammelinge in Suid-Afrika, met algemene stamboekskryf-webskakels.
http://home.mweb.co.za/el/elijo/afr/indexa.html
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Bredenkamp
Gedenkblad vir dié familie, met reünie-inligting, resepte, musiekbladsy, geskiedenis, stamboom en
saamkuier-geleenthede.

http://www.geocities.com/bredenkamp_bond
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Cillié
Vertakking van dié familie in die Slangrivier-omgewing. Enkelbladsy met stamboom en enkele
staaltjies.

http://mzone.mweb.co.za/residents/mwcillie/homepage.html
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Conradie
Piet Conradie se familiewerf met webskakels na verskeie familielede, etlike stambome, die
familiewapen en staaltjies oor die voorgeslag.

http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/conradie.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Du Toit
Die eerste Du Toits in Suid-Afrika, en bladsye oor drie stamlyne. Ook foto's.
http://www.geocities.com/elene_za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Du Preez
Individuele families se geskiedenis, foto's van grafte en ou familiefoto's, en inligting oor die
oorspronklike plaas.

http://mysite.mweb.co.za/residents/dpreezg
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Gouws
Algemene navorsblad, met foto's en staaltjies.
http://home.intekom.com/zodiac/zodiac
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Haasbroek
Faksimileë van ou briewe, inligting oor die stad Hazebrouck, verandering van doopname, en
stamboek.

http://www.haasbroekfamilie.homestead.com
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Kruger
Familiegeskiedenis, artikels, familieboom, regstellings, aflaaibladsy, webskakels en
kontakbesonderhede.

http://www.krugerfam.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Henning
Familiewapen, museum, foto's, familieregister in Duits met foto's, sketse, nuusbriewe, webskakels,
en 'n GEDCOM databasis wat deursoek kan word.

http://www.henning.org.za/
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Lochner
Geslagsregister van dié familie, hoofsaaklik gebaseer op GISA se Suid-Afrikaanse Geslagregisters.
http://esl.ee.sun.ac.za/~lochner/familie/index.html
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Nieuwoudt en Scheepers
Enkelbladsy met geslagsregisterinligting oor dié twee families.
http://www.geocities.com/yms_us
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Myburgh
Die Myburgh-bond van Suid-Afrika. Grondwet, missie, verslae, geskiedenis en inligting, en foto's.
http://home.intekom.com/myburghleague/Bond.html
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Lombaard
Hugo se kort bladsy oor algemene genealogie.
http://www.geocities.com/WallStreet/9023/Familie/familie.html
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Serfontein
Tweetalige webwerf. Opsomming van vaardighede, stamboomvan die sogenaamde clans, briewe,
geskiedenis, en wapen.

http://nelspruitlink.co.za/serfonteinclan
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Streicher
Tweetalige werf. Nuus, spoor mense op, kontakbesonderhede.
http://users.iafrica.com/d/dc/dcsnet/streicher
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Swart
Swart-familiebond. Stamboom van die eerste 5 geslagte, geskiedenis, die Jaghoring-nuusbrief,
bestuur en familiefeeste.

http://www.icon.co.za/~ebens
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Viljoen
Christo se bladsy met afdelings oor die wapen, stamouers, die eerste geslagte, agtergrond oor die
Hugenote, en die Hugenote-kruis.

http://www.geocities.com/Heartland/Acres/4040/viljoen.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Yssel
Oor die 1951 eeufees by Elandskuil. Deursoek die werf, kry inligting oor die reünie en
internasionale gebeure.

http://www.iseli.org/za/index.mv?page=boek.mv
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Vermaak
Stories oor die Vermaak-stamvader en skakels na verwante werwe.
http://www.icon.co.za/~vermaak
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Vermeulen
Familiebond se bladsy, met inlingting oor die stamboek, die wapen en byeenkomste.
http://users.lantic.net/jverm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Viljoen
Geslagsregister van dié familie.
http://users.iafrica.com/d/da/danievil/genealogie.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Van den Berg
Oorsprong, bekende Van der Bergs, indekse van persone en families, ietsie oor die Afrikaners in
Argentinië, en foto's.

http://www.homestead.com/vdberg/indexa.html
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Olwagen
Geslagsregister, geskiedenis, die Ollie-feeste op Oudtshoorn, Stellenbosch en Duitsland.
http://mzone.mweb.co.za/residents/dugeot/homepage.html
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Dunn
Stamboom van William Dunn wat in 1820 in die Kaap geland het.
http://www.geocities.com/Heartland/Bluffs/4720/WILLIAM.html
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Gouws
Kort geskiedenis van die Gouwse in Suid-Afrika.
http://gouws.netfirms.com
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Steenkamp
Kort geskiedenis Steenkamps in Suid-Afrika.
http://www.steenkamp.netfirms.com
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Lötter
Navorsing oor die oorsprong van die familienaam, familiewapen, en afstammelinge.
http://www.lotter.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Van Rooyen
Die stamvader van die Van Rooyens in Suid-Afrika, die stamboom, familiewapen en familiefoto's.
http://freepages.family.rootsweb.com/~vanrooyen/vanrooyenhome.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Search World Afrikaans Naslaan Genealogie in Amazon

Jasminecorp.net directory is based on the Open Directory and is being modified by Jasminecorp.

©2004 Jasmine Computers Inc.

Click here to subscribe for Jasminecorp's product News.

Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor

Get a Domain Name:
.com .org .net
.info .biz .us