jasminecorp.net directory
Updated Blogs
Desktop Remote Support using LiveMeeting.
How to port forward on Cisco ASA
Time Saving Technology for Computer Support.
Firming Creams
More .....

Search World Afrikaans Samelewing Godsdiens Christen in Amazon
| Add Search | Advertise With JCSearch | Suggest a Site

Home | JCBid |Software Development | Domain Registration | Hosting | Web Designing | Buy Books | Advertise with JCSearch | Whois | IP Locator | Add Search | Shopping | Store | Free Blogs | Free GuestBook | Free E-Cards | Free Games | Free Tutorials | Set as Home | Add to Favorite | Suggest a Site | Directory | Our Portfolio | Terms of service | Free quote | Tell a Friend | Special Offer | Job Opportunities | games | Usenet Groups

Christen
Directory > World > Afrikaans > Samelewing > Godsdiens > Christen

Categories
 
Kerke (141)

Web Sitesi

Weskus Ebenhaeser-sending
Van die Evangelies-Gereformeerde Kerk. Inleiding, huidige projekte, 'n nuusbrief en boodskappe.
http://churchzone.mweb.co.za/residents/wesending/homepage.html
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Volta a Biblia
Bybelskool in Mosambiek. Drietalige werk (Portugees, Engels en Afrikaans), met sendingbriewe van
werkers, en jongste nuus.

http://www.lenad.co.za/voltabiblia
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Voice of Prophesy Bybelskool
Geleë in Kaapstad. Gebedslys, geskiedenis, kursusse, personeel, studente en uitreikaksies, en
kontakbesonderhede.

http://www.vop.org.za/index2.html
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Visnet
Christelike perspektief op selfmoord. Bespreking van bekende figure se selfmoorde.
http://home.intekom.com/visnet/visnet/tuisblad.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Uitreikaksie na Suid-Afrikaners
Sendingaksie deur die Christian Reformed kerk in Sydney, Australië. Enkelbladsy met inligting.
http://www.sydneyreformed.org.au/uitreik.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Theophil-artikels
Gratis artikels vir die Theophilos-bybelprogram, deur verskeie skrywers.
http://home.spg.co.za/bogaards/theophil.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Tehillah
Geestelike artikels deur prof Johan Malan, oor onder andere die vervulling met die Heilige Gees,
natuurrampe, oorloë, siektes, towery en Satanisme, ens.

http://www.tehillah3.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Sermoen
Bobby Loubser se preekargief. Webskakels vir Ou en Nuwe Testamentiese bronne.
http://www.angelfire.com/biz/uzulu/pargief.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Sabi Sand Mannekampe
Christelike boskampe vir mans. Roetekaart, kampdatums, inligting oor veldkos en wildbesigtiging,
en besprekingsvorm.

http://sabisandmanne.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

SA Christen
Webwerf vir Suid-Afrikaanse christene. Tweetalig met verskeie afdelings in Engels.
http://www.sachristian.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Openbaring van Johannes
Poging om die Bybel-boek Openbaring verstaanbaar te maak met vers-vir-vers-toeligting.
http://home.intekom.com/cschmidt/
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Op die Snykant
Nieamptelike werf van Cutting Edge Ministries se teorieë oor Bybelse profesieë oor die nuwe
wêreldorde. Inligtingsbladsye, webskakels en kontakbesonderhede.

http://snykant.jislaaik.com
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Om God persoonlik te ken
Die "Four Spiritual Laws"-pamflet in Afrikaans.
http://www.ccci.org/laws/afrikaans
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Oikos
Christelike werf vir skeptici wat Bybelse hulpmiddels voorsien. Bevat bladsye oor verskillende
leerstellings.

http://www.oikos.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Nuwe Testament Werkgemeenskap
Geaffilieer by die South African Academy of Religion. Algemene inligting, kontakbesonderhede en
akademiese voorleggings.

http://www.uzulu.ac.za/the/bibs/ntssa.html
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Melaatse-sending
Kontakbesonderhede en ander inligting.
http://www.melaatsesending.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Kwasizabantu
'n Viertal Afrikaanse bladsye oor dié sendingstasie in KwaZulu-Natal.
http://www.kwasizabantu.com/afrikaans/afrikaans.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Kruispad
Christelike portaal vir Suid-Afrikaners wat in die buiteland woon en werk. Afrikaanse
kerkaktiwiteite oorsee.

http://www.kruispad.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Kruisdraers
'n Jeugklub vir ouens en meisies, met bladsye oor aktiwiteite.
http://www.kruisdraers.co.uk
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Kan ons nog in Adam en Eva glo?
Dr JR Visser se Afrikaanse artikel op die Nederlandse werf van die Centrum voor Bijbelonderzoek.
http://www.studiebijbel.nl/adameneva.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Jesus wie?
Inleiding tot Jesus as godsdienspersoon. Vier geestelike wette, inligting oor die Jesus-film, en
'n boekie oor die Heilige Gees.

http://www.greatcom.org/afrikaans/default.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Jerigo-mure
Interdenominasionele gebedsbediening vir genetwerkte gebed. Belangrike datums en
kontakbesonderhede. Werf ook in Engels.

http://www.nupsa.org.za/afrikaans
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Jakob Lorber
Biografie en bespreking van dié negentiende eeuse profeet.
http://www.zyworld.com/lorber
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Israelwaarheid
Thys Marais se werf oor die ware Israel-afstammelinge. 'n Vyftal artikels.
http://www.geocities.com/Athens/Atlantis/5708
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Is die Bybel die Woord van God?
Kritiese bespreking van die aard en gesag van die Bybel. Drukvriendelike weergawes.
http://www.woordenskrif.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Interkerk
'n Portaal vir geestelike groei vir Suid-Afrikaners wêreldwyd. Bladsye oor 'n lewe naby God,
stories, toerusting, en gebedsversoeke.

http://www.interkerk.com
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

In Sy Hand-bediening
Vrouebediening met hoofsaaklik motiveringspraatjies, seminare en vrouekampe. Bladsye oor hul
bediening, program, besprekings, tuinrubriek, en kontakbesonderhede.

http://www.vrou.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Herleef by Brownsville
Oorsig oor die herlewingsgebeurtenis wat in 1995 in Pensacola, Florida, VSA plaasgevind het. Met
foto's en artikels.

http://victorious.com/revived/afrikaans/index.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Groepkursus oor 1 Johannes
Communications Ministries Network se Afrikaanse bybelstudie, aflaaibaar in MS Word-formaat.
http://www.cmn.co.za/bybel_studie.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

God-forum
Die bespreking van allerlei sake wat Christene raak. Werf tweetalig.
http://www.god-forum.co.za/index-afr.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Elkana
Tweetalige werf vir dié gratis Christentydskrif, met argief.
http://www.elkana.org.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Door of Hope
Afrikaanse nuusbrief van die Christian International Mission. Teken in of gee bydraes.
http://www.lenad.co.za/door-of-hope/news/news-afr.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Dominee.co.za
Hulpbronne vir gereformeerde predikante. Bybelstudies, belydenisskrifte, gemeentesake,
wetenskaplike artikels, preekargief, en forum.

http://www.dominee.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Die Erdekruik
Christelike koerantjie met getuienis, wat maandeliks in tronke versprei word.
http://www.erdekruik.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Die Gelofte
Die Bloedrivier-Voortrekkergelofte by die Ncomerivier, KwaZulu-Natal, in Afrikaans en Nederlands.
http://www.grobler.co.za/gelofte.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Cycling for Jesus
Fietstoer gereël deur die Universiteit Oranje Vrystaat (die Kovsies) om geld in te samel vir
sendingwerk.

http://cyclingforjesus.jislaaik.com
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

CUM Bookstores
Christelike Uitgewersmaatskappy. Tweetalige portaalwerf.
http://www.cum.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

CUM Books Online
Katalogus van Christelike boeke en musiek te koop.
http://www.cumbooks.co.uk
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Church Zone
M-Web se gratis webwerwe vir Suid-Afrikaanse gemeentes van alle kerke.
http://churchzone.mweb.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Calvinistiese poslys
Interdenominasionele poslys vir gesprekke oor geloofsake. Openbare argief van boodskappe.
http://groups.yahoo.com/group/calvyn
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Bybel-Media
Netwerk van Christelike bedienings vir korrespondensiekursusse, boeke, klankmateriaal, blaaiboeke
en persoonlike raadgewing.

http://www.bmedia.co.za/afrikaans/afrikaans.htm
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Blye Versekering
Bemoediging vir mense wat moedeloos is, pyn verduur of moeg gestry is. Ontvang daagliks 'n
Bybel-stukkie.

http://www.go.to.co.za/lenten
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Henk en Rina Jansen van Nieuwenhuizen
Allerlei geloofsartikels.
http://henkn.50megs.com/
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Maranata
Pastoor Jannie Lubbe se Christelike portaalwerf.
http://www.maranata.co.za
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Welkom by Oikos Christen Bladsy
OIKOS Christelike Bladsy waar Jesus Koning is.
http://members.freemail.absa.co.za/oikos/
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Esra Instituut
Liggaam wat hulle beywer vir reformasie van gesin, kerk en burgerlike owerheid in Suid-Afrika.
Inligting oor nuusbrief.

http://esra-instituut.tripod.com
Reviews Rating: Not yet Rated Whois Check

Search World Afrikaans Samelewing Godsdiens Christen in Amazon

Jasminecorp.net directory is based on the Open Directory and is being modified by Jasminecorp.

©2004 Jasmine Computers Inc.

Click here to subscribe for Jasminecorp's product News.

Help build the largest human-edited directory on the web.
Submit a Site - Open Directory Project - Become an Editor

Get a Domain Name:
.com .org .net
.info .biz .us